Skrywer - Mark I. Bubeck Hierdie onontbeerlike gids tot geestelike oorlogvoering deur Mark Bubeck bevat n unieke kombinasie van persoonlike verhale en Bybelse wysheid. Jy hoef nie n slagoffer te word van die aanvalle van Satan nie, jy kan vas en seker staan in die wete dat die oorwinning reeds behaal is.


R190.00 
  • SKU: 9781431618040
  • Shipping: