Skrywer - Riekert Botha Riekert lei lesers vers vir vers deur Openbaring en verduidelik telkens die agtergrond en gebruike van die tyd toe hierdie boek sy ontstaan gehad het. Hy verduidelik die politieke situasie van die tyd asook wat Openbaring beteken het vir die eerste mense aan wie dit geskryf is. Hy verhelder betekensverskille, vreemde vertalings en nog vreemder uitdrukkings totdat Openbaring vir jou propvol goeie nuus word.


R180.00 
  • SKU: 9781431607235
  • Shipping: