Skrywer - Rolf Garborg n Seen in die Bybel was n doelbewuste handeling om die krag van God se goedheid en guns oor iemand se lewe uit te spreek. 'Seen jou gesin' sal gesinne inlei in die gebruik van n daaglikse seen en jou gesin die pad wys na n blink nuwe toekoms.


R100.00 
  • SKU: 9781415312261
  • Shipping: