Skrywer - John Mason Wenners soek doelbewus wyse raad, insig en motivering van die wat reeds hul doelwitte bereik het. Nou is dit jou beurt. Waag dit om doelgerig te leef, om n verskil te maak in iemand se lewe, en om nooit minder as jou beste te lewer nie.


R180.00 
  • SKU: 9781431615728
  • Shipping: