Skrywer - Andries Enslin Jy het n keuse: Gaan jy toelaat dat jou krisis jou definieer en jou vreugde steel? Of gaan jy sterker word? Dis nie maklik nie, maar dis hoe geloof groei. Gelukkig is daar goeie nuus: Jy sal daardeur kom met baie genade en met die liefde van n Pa wat jou nooit sal los nie.


R150.00 
  • SKU: 9781432206260
  • Shipping: