Skrywer - Antonet Bekker Op haar reguit en dikwels baie humoristiese manier bespreek Antonet Bekker onderwerpe soos genesing, die duiwel, stiltetyd saam met God en Jesus se liefde vir jou. Sy deel grepe uit haar lewe en stap saam met jou op die pad om n nuwe mens te word in Christus. Want slegs dan kan n mens nice wees...Net In Christus Effektief.


R100.00 
  • SKU: 9781431601936
  • Shipping: