Skrywer - Braam Hanekom 'Vra God te veel?' is n keur van verwerkte geestelike rubrieke wat die afgelope paar jaar uit die pen van Braam Hanekom in Die Burger verskyn het. Dit bevat ook enkele bydraes wat op Braam se eie webblad www.nuusperspektief.co.za verskyn het. Dit is saamgevoeg in hierdie bundel wat aan die leser n unieke 40 dae-geloofsreis deur ons alledaagse wereld bied.


R90.00 
  • SKU: 9781431601769
  • Shipping: