Skrywer - John Eldredge Vir diegene wat worstel met skuldgevoelens is daar ook instruksies oor hoe om sonde te bely, vergifnis te vra en genesing te ontvang. Hierdie boek sal jou siening van heiligheid heeltemal verander en wanneer jy ontdek wat heiligheid waarlik is, sal jy vry wees om n lewe sonder vrees te lewe!


R150.00 
  • SKU: 9781415324301
  • Shipping: