Skrywer - Kyle Idleman In 'Waar ek eindig' verduidelik Kyle Idleman dat wanneer ons eie ek in Jesus se pad staan, ons die werklike lewe waarvoor ons bestem is, sal misloop- n lewe waarin ons ander liefhet en n verskil in die wereld maak.


R170.00 
  • SKU: 9781415334980
  • Shipping: