Skrywers - Riekert Botha & Albert Theron Hierdie boek verseker opnuut dat God by ons in die gemeente is en dat dit inderdaad n plek kan wees waar elkeen liefde, groei en aanvaarding kan ervaar.