Skrywer - Louis Brittz God se hart vir jou is dat jy n wenner sal wees wat uitstyg bo die dinge wat dreig om jou onder te kry. Want as jy wen, wen Christus. Hy het jou gemaak om te wen sodat sy oorwinning soos n kreet oor die wereld sal weerklink.


R140.00 
  • SKU: 9781415324738
  • Shipping: