Skrywer - Simon J. Robinson As jy met kommer, angs en paniek sukkel, is 'Wen die stryd teen kommer' n boek wat jy moet lees. Dit bied ook waardevolle insig aan vriende en familielede van kwelgeeste, asook aan pastorale beraders.