Skrywers - Andries Enslin & Marius Nel In 'Word stil voor God' stel Marius Nel en Andries Enslin jou bekend aan die praktyk wat deur die woestynvaders ontwikkel is, naamlik: lees in die teenwoordigheid van God die Skrifgedeelte; gebed wanneer jy Sy stem hoor; en jy rus in die Here totdat jy weet wat Hy van jou vra. Dit is eers wanneer n mens regtig stil word voor God dat jy Hom waarlik kan leer ken.


R110.00 
  • SKU: 9781431600694
  • Shipping: